Die parlement het ‘n uitleweringsooreenkoms met die Verenigde Arabiese Emirate onderteken, wat moontlik die ondersoek na staatskaping ‘n hupstoot kan gee.

8
0
Share: